Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk
3.1. Algemene bepalinge
Artikel
25
Elke vergadering moet ’n voorsitter hê wat verantwoordelik is vir die leiding en ordelike verloop van die vergadering, en ’n skriba wat die handelinge van die vergadering opteken.