Hoofstuk 2: Die ampte van die kerk

2.3. Ouderlinge en diakens

Artikel
15

15.1 Ouderlinge en diakens onderskryf met hulle bevestiging hulle instemming met die belydenis van die Kerk.

15.2 Daar behoort ’n gereelde aftrede van ouderlinge en diakens te wees. Die dienstyd van ouderlinge en diakens word deur die kerkraad gereël.