Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.2. Besondere bepalinge

3.2.4 Die Algemene Sinode

40.1 Ter aanvang van die Algemene Sinode word ’n Moderatuur verkies vir die duur van die vergadering.

40.2 Lede van die Moderatuur kan nie vir meer as twee termyne in dieselfde posisie verkies word nie.

40.3 Voor die verdaging van die Algemene Sinode word ’n Algemene Sinodale Moderamen saamgestel (vergelyk die Reglement vir die Moderamen [ASM]).


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Bijzondere synode