Hoofstuk 5: Kerklike opsig, tug en dissipline

Doel en voorskrifte

59.1 Kerklike opsig word gehou en kerklike tug en dissipline uitgeoefen
59.1.1 tot eer van God;
59.1.2 tot heil van die Kerk;
59.1.3 tot behoud van die sondaar;

59.2 volgens voorskrifte van
59.2.1 die Woord van God;
59.2.2 die Belydenisskrifte;
59.2.3 die Kerkorde en ander bepalings26 van die Kerk;
59.2.4 die diensooreenkoms.


26 Vergelyk die Reglement vir Tug en Dissipline.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Opzicht