Hoofstuk 2: Die ampte van die kerk
2.2. Die bedienaars van die Woord
Artikel
10
’n Bedienaar van die Woord mag geen ampspligte (Artikel 9 van die Kerkorde) onder lidmate van ʼn ander gemeente verrig sonder die toestemming van daardie kerkraad nie.