Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.2. Besondere bepalinge

3.2.4 Die Algemene Sinode

45.1 Die Algemene Sinode kan vir sy vergaderings en diensgroepe/kommissies/taakspanne reglemente opstel.

45.2 Die Algemene Sinode mag artikels van die Kerkorde, met die uitsondering van Artikel 44.1 en 44.2 van die Kerkorde, met ’n tweederdemeerderheidstem óf opskort óf daarvan vrystelling verleen.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Naleving van de kerkorde