Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.2. Besondere bepalinge

3.2.3 Die sinode

Die sinode word saamgestel uit afgevaardigdes van gemeentes wat geografies ’n eenheid vorm en maklik vergader. Die groepering kan deur die Algemene Sinode/Algemene Sinodale Moderamen gewysig word op versoek en met goedkeuring van die betrokke sinode(s)/sinodale kommissie(s).17


17 Verskillende sinodes het verskillende name (bv. moderamen, diensraad, sinodale dienskommissie) vir ’n liggaam wat die funksies van die sinodale kommissie verrig.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Particuliere synode

VERWANT MET
Kerkorde GKN (1905) Art. 47
Kerkorde GKSA (2000) 47
Kerkorde GKv (1978) Art. 45
Kerkorde VGKSA (2005) 45