Opsig oor die leer en die erediens
Artikel
57
Doopbelofte en onderwys
Die kerkrade sal toesien dat die ouers sover moontlik hul kinders laat onderrig in ooreenstemming met die leer van die kerk soos hulle dit by die doop belowe het.