Opsig oor die leer en die erediens
Artikel
65
Die erediens op die dag van die Here
Die kerkraad sal die gemeente op die dag van die Here twee keer vir die erediens saamroep. Die kerke sal hulle hou by die orde van diens wat deur die algemene sinode goedgekeur is.