Opsig oor die leer en die erediens
Artikel
61
Bediening van die nagmaal
Die nagmaal van die Here sal ten minste eenmaal in drie maande in ’n openbare erediens gevier word, volgens kerklike orde, onder toesig van die ouderlinge, waarby die vasgestelde formuliere gebruik moet word.