Opsig oor die leer en die erediens

Artikel
64

Hulpverlening by vertrek

As lidmate na ’n ander gemeente vertrek waar hulle in inrigtings, ouetehuise of hospitale versorg word, bly hulle wat die diakonale bystand betref, sover moontlik by die kerk wat hulle verlaat. Indien dit nie moontlik is nie, sal die hulpverlening in oorleg met die betrokke kerkrade gereël word.