Opsig oor die leer en die erediens
Artikel
67
Psalms en gesange
In die erediens sal die psalms gesing word volgens ’n beryming wat deur die algemene sinode aanvaar is, en ook daardie gesange wat die sinode goedgekeur het.