Die ampte
Artikel
7
Aktes van ontslag by die aanneming van ’n beroep
Wanneer ’n predikant ’n beroep na ’n ander kerk aangeneem het, mag hierdie kerk hom nie as sy predikant aanvaar voordat hy wettige aktes van ontslag voorgelê het van die kerk en die klassis waaronder hy gedien het nie.