Die vergaderings
Artikel
40
Vergaderings van die diakens
Die diakens sal gereeld vergader om, onder aanroeping van die Here, die diakonale sake te behandel.
Hulle sal aan die kerkraad van hul beleid en beheer verantwoording doen.