Die ampte
Artikel
19
Sorg vir studente in die teologie
Die kerke sal daarna strewe dat daar studente in die teologie is. Hulle sal, indien nodig, finansiële steun verleen.