Opsig oor die leer en die erediens
Artikel
56
Bediening van die doop aan kinders
Die doop as seël van die verbond van God sal so spoedig moontlik in ’n openbare erediens aan die kinders van gelowiges bedien word.