Die ampte
Artikel
24
Orde by die vervulling van die sendingsroeping
Die kerke sal hul sendingsroeping met inagneming van die artikels in hierdie Kerkorde vervul. As kerke by die vervulling van hierdie roeping saamwerk, sal hulle hul hou by die indeling in gebiede wat deur die kerkverband aanvaar is.