Die vergaderings
Artikel
35
Bevoegdheid van die meerdere vergaderings ten opsigte van die mindere
Die klassis het die bevoegdheid om regsgeldige uitsprake te doen ten opsigte van die kerkraad. Dit geld ook vir die partikuliere sinode ten opsigte van die klassis en vir die algemene sinode ten opsigte van die partikuliere sinode.