Oor die Dienste
Artikel
9
Toelating van predikers uit ander kerke of sektes
Predikers wat uit ander kerke of een of ander sekte aansluit, sal nie tot die kerkdiens toegelaat word nie, behalwe met groot versigtigheid en dit eers nadat hulle vir ’n sekere tyd goed beproef is.
commentaar