Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.2. Besondere bepalinge

3.2.4 Die Algemene Sinode

42.1 Die Algemene Sinode besluit self wanneer die volgende Algemene Sinode byeenkom, met dien verstande dat die Algemene Sinode nie langer as vier jaar uitmekaar vergader nie.

42.2 Die Algemene Sinodale Moderamen roep ’n buitengewone Algemene Sinode byeen indien hy dit nodig ag, óf op eie inisiatief, óf op versoek van een of meer sinodes.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Bijzondere synode