Hoofstuk 3: Die vergaderinge van die kerk

3.1. Algemene bepalinge

23.1 Die besluite van vergaderinge of hulle gevolmagtigde kommissies is bindend, maar daaroor kan in appèl na ’n meerdere vergadering of die meerdere vergadering se gevolmagtigde kommissie gegaan word.13

23.2 Lidmate, ampsdraers en amptenare van die Nederduitse Gereformeerde Kerk mag hulle nie tot die burgerlike hof wend in hulle beswaar teen ’n kerkvergadering se besluit(e) nie, voordat hulle nie éérs die kerklike middele tot hulle beskikking aangewend en uitgeput het nie.


13 Vergelyk die Reglement vir Appèl, punte 1.1.2, 1.3 en 2 tot 6.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Rechtskracht
Beroep
Bezwaar

VERWANT MET
Kerkorde GKN (1905) Art. 31
Kerkorde GKSA (2000) 31
Kerkorde GKv (1978) Art. 31
Kerkorde vGKN (2008) 30
Kerkorde VGKSA (2005) 31