Hoofstuk 2: Die ampte van die kerk

2.2. Die bedienaars van die Woord

Die gemeente of kerkverband in wie se diens ’n bedienaar van die Woord staan, sien om na sy geestelike, emosionele en fisieke behoeftes, is medeverantwoordelik vir sy bedieningsontwikkeling en is verantwoordelik vir sy lewensonderhoud soos ooreengekom9.


9 Vergelyk die A tot Z-beleid soos vervat in die Kerkordeboek/webblad van die NG Kerk.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Levensonderhoud

VERWANT MET
Kerkorde GKN (1905) Art. 11
Kerkorde GKSA (2000) 11
Kerkorde GKv (1978) Art. 11
Kerkorde vGKN (2008) 11
Kerkorde VGKSA (2005) 11