Hoofstuk 2: Die ampte van die kerk

2.2. Die bedienaars van die Woord

Die verlening van bevoegdheid om as bedienaar van die Woord beroep te word, óf die beëindiging daarvan, geskied deur die Algemene Bevoegdheidsraad namens die Algemene Sinode.


Kerkorde NGKerk (2011)

 

TREFWOORDEN

Beroepbaarstelling