Die tug

Tug oor ampsdraers

As predikante die kerklike vermaning verwerp, of as hulle ’n openbare of in ander opsigte ernstige sonde begaan, sal hulle geskors word op grond van die oordeel van hulle kerkraad en dié van die naburige gemeente, soos deur die klassis bepaal.

Die klassis moet met advies van die deputate van die partikuliere sinode, soos in artikel 14 genoem, oordeel of hulle afgesit moet word.

As ouderlinge of diakens hulle aan een van die genoemde sondes skuldig maak, is die oordeel van hulle kerkraad en dié van die naburige gemeente, voldoende vir hulle skorsing of afsetting.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Tucht over ambtsdragers
Schorsing
Afzetting
Goedkeuring door de classis
Toestemming van de naburige kerkenraad

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 71
Kerkorde FRCA (2003) 76
Kerkorde GKN (1905) Art. 79
Kerkorde GKSA (2000) 79
Kerkorde GKv (1978) Art. 79