Opsig oor die leer en die erediens

Bediening van die doop aan volwassenes

Volwasse dopelinge word deur die doop as lidmate in volle regte by die christelike gemeente ingelyf. Hulle is daarom geroep om die nagmaal van die Here te vier en sal dit by hulle doop belowe.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Volwassendoop

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 59
Kerkorde FRCA (2003) 55
Kerkorde GKN (1905) Art. 59
Kerkorde GKSA (2000) 59
Kerkorde GKv (1978) Art. 58