Opsig oor die leer en die erediens

Ondertekening van die belydenis deur predikante en dosente

Die predikante, die professore en die ander dosente aan die Teologiese Universiteit sal die drie formuliere van eenheid van die Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika onderteken waarby die formuliere gebruik word wat vir die verskillende dienste vasgestel is. Predikante wat weier om dit te doen, sal as gevolg daarvan onmiddellik geskors word en die klassis sal hulle nie ontvang nie.

Indien hulle na samesprekings nog steeds weier, sal hulle afgesit word.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Ondertekening van belijdenissen
Ondertekeningsformulier

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 26
Kerkorde FRCA (2003) 24
Kerkorde GKN (1905) Art. 53
Kerkorde GKSA (2000) 53
Kerkorde GKv (1978) Art. 53