Die vergaderings

Verteenwoordiging van die kerkraad in materiële sake

Ten opsigte van die bestuur van materiële sake word ’n kerk regtens verteenwoordig deur twee persone wat deur die kerkraad met diakens daarvoor aangewys is.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Vertegenwoordiging in en buiten rechten van de plaatselijke kerk

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 75
Kerkorde GKv (1978) Art. 51