Die vergaderings

Nie-afgevaardigde predikante in die klassis

As daar twee of meer predikante aan ’n kerk verbonde is, mag die predikante wat nie volgens die vorige artikel afgevaardig is nie, in die klassikale vergadering aanwesig wees, waar hulle ’n adviserende stem het.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Niet afgevaardigde predikanten

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 44
Kerkorde FRCA (2003) 42
Kerkorde GKN (1905) Art. 42
Kerkorde GKSA (2000) 42
Kerkorde GKv (1978) Art. 42
Kerkorde NGKerk (2011) 30