Die vergaderings

Samewerking waar die aantal ampsdraers klein is

As die aantal ouderlinge en diakens klein is, kan die kerkraad volgens plaaslike reëling altyd saam met die diakens vergader. In so ’n geval word daar by sake van opsig en tug met die advies van die diakens gehandel, en by sake rakende die diakenamp met die advies van die ouderlinge. Hierdie reëling sal in elk geval getref word as die aantal ouderlinge en die aantal diakens minder as drie is.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Kerkenraad
Vergadering met diakenen

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 39
Kerkorde FRCA (2003) 37
Kerkorde GKN (1905) Art. 38
Kerkorde GKSA (2000) 38
Kerkorde GKv (1978) Art. 37