Die vergaderings

Samestelling en byeenkomste van die kerkraad

In alle kerke sal daar ’n kerkraad wees wat bestaan uit die predikant(e) en die ouderlinge. Die kerkraad sal gereeld byeenkom onder voorsitterskap van die predikant of van die predikante beurtelings. Die kerkraad sal ook gereeld saam met die diakens vergader. Hierdie vergadering sal die sake behandel wat die Kerkorde daarvoor aanwys, die materiële sake van die kerk, die finansiële beheer en alles wat na die oordeel van die kerkraad tot die algemene beleid gereken kan word.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Kerkenraad
Vergadering met diakenen

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 38
Kerkorde FRCA (2003) 36
Kerkorde GKN (1905) Art. 37
Kerkorde GKSA (2000) 37
Kerkorde GKv (1978) Art. 36
Kerkorde NGKerk (2011) 26
Kerkorde NGKerk (2011) 27
Kerkorde NGKerk (2011) 28