Die vergaderings

Taak van voorsitter en skriba

Dit is die taak van die voorsitter om die sake wat behandel moet word, duidelik aan die orde te stel. Hy moet sorg dat die besprekings ordelik verloop. Hy moet sprekers wat stry oor kleinighede of wat hulle deur hul emosies laat meevoer, die woord ontneem en hulle berispe as hul nie luister nie. Sy taak is beëindig as die vergadering afgesluit is.

Saam met die voorsitter sal ’n skriba aangewys word wat alles sal aanteken wat vir skriftelike vaslegging van waarde is.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Preses
Scriba

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 35
Kerkorde CanRC (1985) 36
Kerkorde FRCA (2003) 34
Kerkorde GKN (1905) Art. 34
Kerkorde GKN (1905) Art. 35
Kerkorde GKSA (2000) 34
Kerkorde GKSA (2000) 35
Kerkorde GKv (1978) Art. 34
Kerkorde NGKerk (2011) 25