Die vergaderings

Beroep op ’n meerdere vergadering

As iemand meen dat hy deur die uitspraak van ’n mindere vergadering veronreg is, kan hy hom op die meerdere vergadering beroep.

Die uitspraak wat met meerderheid van stemme aanvaar is, sal as bindend aanvaar word, tensy daar bewys word dat dit in stryd is met die Woord van God of met die Kerkorde.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Bezwaar
Beroep
Hoger beroep
Rechtskracht

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 31
Kerkorde FRCA (2003) 31
Kerkorde GKN (1905) Art. 31
Kerkorde GKSA (2000) 31
Kerkorde GKv (1978) Art. 31
Kerkorde NGKerk (2011) 23