Die ampte

Genre: Bladartikel

Billike taakverdeling

As daar twee of meer predikante aan ’n gemeente verbonde is, sal soveel as moontlik gelykheid gehandhaaf word, sowel in hulle taak as in ander opsigte, na die oordeel van die kerkraad en indien nodig van die klassis.

Hierdie reël geld ook met betrekking tot die ouderlinge en die diakens.


Kerkorde VGKSA (2005)

 

TREFWOORDEN

Collegialiteit
Taakverdeling tussen ambtsdragers

VERWANT MET
Kerkorde CanRC (1985) 17
Kerkorde CanRC (1985) 25
Kerkorde FRCA (2003) 22
Kerkorde GKN (1905) Art. 17
Kerkorde GKSA (2000) 17
Kerkorde GKv (1978) Art. 17