Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika



Artikel 40 - Vergaderings van die diakens

Editie(s) 2005 1984
Die diakens sal gereeld vergader om, onder aanroeping van die Here, die diakonale sake te behandel.
Hulle sal aan die kerkraad van hul beleid en beheer verantwoording doen.