Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika



Artikel 78 - Heropneming van geëkskommuniseerdes

Editie(s) 2005 1984

As 'n geëkskommuniseerde langs die weg van berou weer in die gemeente opgeneem wil word, sal dit aan die gemeente bekendgemaak word.

As niemand hierteen beswaar maak nie, sal hy na verloop van minstens drie Sondae weer opgeneem word, na die doen van openbare skuldbelydenis, waarby die vasgestelde formulier gebruik moet word.