Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika



Artikel 66 - Kategismusprediking

Editie(s) 2005 1984

Die kerkraad moet sorg dra dat, as reël, een keer per Sondag in die prediking die leer van die Woord van God verklaar word soos dit in die Heidelbergse Kategismus saamgevat is.