|
|
 |
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
|
Artikel 52 - Verteenwoordiging van die kerke in regsake rakende kapitaalbesit
|
Editie(s) 2005 1984 |
Ten opsigte van regsake rakende kapitaalbesit wat die kerke in klassikale of sinodale verband gemeenskaplik het, word hulle verteenwoordig deur die klassikale of sinodale vergaderings, of deur deputate wat deur hierdie vergaderings benoem word, instruksies ontvang en ontslaan word, en wat in al hulle handelinge aan instruksies gebonde is.
|
|