Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika



Artikel 46 - Die algemene sinode

Editie(s) 2005 1984

Die sinode sal een keer in drie jaar gehou word, tensy daar dringende redes is om eerder te vergader. Elke klassis vaardig drie predikante en drie ouderlinge af. Indien die sinode na die oordeel van ‘n klassis binne die drie jaar saamgeroep moet word, sal die aangewese sameroepende kerk die tyd en plek daarvoor vasstel met die goedkeuring van sy klassis.