Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika



Artikel 43 - Konsulente

Editie(s) 2005 1984

Die klassis sal vir elke vakante gemeente 'n predikant as konsulent aanwys wat die kerkraad ter wille van die goeie orde sal adviseer, in die besonder by beroepingswerk. Beroepingsbriewe behoort ook deur die konsulent onderteken te word.