Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika



Artikel 26 - Kerkraad en evangelisasie

Editie(s) 2005 1984
Die evangelisasie moet daarop gerig wees om hulle wat God nie ken nie of van Hom en sy diens vervreemd is, deur belydenis van die geloof volgens die gereformeerde leer by die gemeente van Christus te voeg. Die kerkraad sal toesien dat daar vanuit hierdie doelstelling gewerk word.