Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika



Artikel 17 - Billike taakverdeling

Editie(s) 2005 1984
As daar twee of meer predikante aan 'n gemeente verbonde is, sal soveel as moontlik gelykheid gehandhaaf word, sowel in hulle taak as in ander opsigte, na die oordeel van die kerkraad en indien nodig van die klassis.
Hierdie reël geld ook met betrekking tot die ouderlinge en die diakens.