Uitgebreid zoeken
Kerkrecht.nl
Help
Contact

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (Dopperkerken)



Artikel 55 - Bevordering van die ware geloof

Editie(s) 2000
Om die suiwere leer in die gemeente te handhaaf en om die valse leringe en dwalinge te weer, wend die bedienaars van die Woord en die ouderlinge by die uitoefening van hulle besondere ampte, by die bediening van die Woord, by die kategetiese onderrig en by die huisbesoek, die middele van lering, weerlegging, waarskuwing en vermaning aan.