|
|
 |
Zoeken > Kerkordes > Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (Dopperkerken), editie 2000
Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (Dopperkerken)
|
Artikel 53 - Ondertekening van Formuliere van eenheid deur predikante en professore
|
Editie(s) 2000 |
Die bedienaars van die Woord en ook die professore aan die Teologiese Skool moet die drie Formuliere van Eenheid soos vasgestel op die Sinode van Dordtrecht 1618-19 onderskryf en onderteken en die wat weier om dit te doen, moet metterdaad in hulle diens geskors word deur die kerkraad of klassis, en in die geval van professore, deur die nasionale sinode, totdat hulle hul daaroor volledig verantwoord het. As hulle hardnekkig weier, moet hulle heeltemal uit hulle diens afgesit word
|
|